Property in Calvinia.

R4 600 000

Northern Cape

 

 

 

3 000 ha, bestaan uit 3 dele [kaart + transport]; ingesluit `n trekker met stootlem, ghrop, e.g. skottelploeg, 3 kw windlaaier, sonpanele, 4 kw omsetter, 18 batterye, 40 amp regulator, kontrolekas. 13 Kampe, 7 windpompe, 3 slaapkamer woonhuis, stoor met afdak, geboude laaibank, 2 slaapkamer werkershuis . Goeie bossieveld en Ganna. 60 km vanaf Calvinia. Riviere en leegtes vloei deur plaas. Prys: R4, 6 miljoen, sonder BTW.