Property in Calvinia.

R4 400 000

Northern Cape

 

 

 

11 x Weikampe;

3 x Rivier - weikampe

3 x klein lusern kampe

3x ploegkampies (hawer)

1 x “Hospitaalkamp beplant met edel-Ouman-Soutbos

8x toegeruste boorgate met 10 x reservoir/tenke (2 x gate vacant)

24 suipings in netwerk van ongeveer 17Km ; 32mm-pyp

4 krale met drukgange

Groot huis bestaan uit die volgende:

Kombuis met ingeboude kaste en dubbel wasbak en Doverstoof

Spens met ingeboude kaste

Sitkamer met kaggel

Eetkamer met antrasietstoof

3 Groot slaapkamers met los kaste

1 Stoepkamer

Ingangsportaal

Oop stoep aan voorkant van huis

Toegeboude stoep aan agterkant van huis

1 Badkamer met bad en aparte toilet

1 Badkamer met stort en toilet

4 ingeboude kaste in gang vir linne en klere

Stoor ongeveer 10m x 10m met buite-oop stoor

4 x arbeiders verblyf aan stoor

2 x losstaande arbeiders verblyf

Badkamer met spoeltoilet, handewasbak en bad

Fontein met sement - uitkeerwal en sementvore en opgaardamme . Lusernlande . Water vryvloeiend .

2 Riviere , berge , heuwels , klipkoppies . Panoramiese

omgewing . Bossieveld - , Boesmangras , Ganna , ens .

PRYS :: R4 , 4 M [SONDER BTW ]